top of page

Makadamia en sitrus. Ons gunsteling olie. Die makadamias waaruit die olie getap word, word in die paar minute net voor sonsopkoms deur ’n blonde maagd in ’n spierwit bikini gepluk. Die makadamias word dan deur ’n doofstom monnik ontdop. Daarna word hulle een vir een gepars deur ’n stokou Switserse horlosiemaker, wat nooit die neute aanraak nie en slegs van breinkrag gebruik maak om elke druppel uit die neut te staar.

Buffelsfontein Baardolie - Neutkraker

SKU: B11
R230,00Price

    Related Products

    bottom of page