top of page

Die boere het destyds algar ’n tonteldoos in die huis gehad. Dit het alles bevat wat mens sou nodig hê om ’n vuur te begin. Buffelsfontein se Troeteldoos bevat alles om die krawat om jou kouer te vertroetel en die aantrekkingskrag van ’n reuse bosveldvuur te gee. Perfek vir ’n klein verjaardaggeskenk of ’n lukraak aalmoes aan ’n ou vriend. Slegs beskikbaar in Neutkraker geur.

Buffelsfontein Troeteldoos

SKU: B1
R385,00Price

    Related Products

    bottom of page